yezifurn.co.za

Nederduitse Gereformeerde Kerk Raslouw






  Theuns Van Niekerk St &, Theo St, Wierdapark, Centurion, 0157

  +27126543936

Contacts

Theuns Van Niekerk St &, Theo St, Wierdapark, Centurion, 0157

https://ngkerkraslouw.co.za/

+27126543936

Send updates or Remove

Description

Tuis | NG Kerk Raslouw | Geseënd om te Seën

NG Kerk Raslouw is ‘n voorstedelike gemeente in die Suid-Westelike deel van Centurion. Die gemeente is uniek aangesien dit in die mees suidelike gebied van die Noordelike Sinode geleë is. Ons deel ons westelike grens met die Sinode van Wes-Transvaal (NG Gemeente Muldersdrift). In die suide grens ons aan die Sinode van die Hoëveld (NG Gemeente Noordwyk).